Ortotika is die korrekte term vir ‘n ekstern toegepaste toestel wat ontwerp is en by die liggaam aangepas is om een of meer van die volgende doelwitte te bereik:
- Beheer biomeganiese belyning
- Korrigeer of akkommodeer die misvorming
- Beskerm en ondersteun ‘n besering
- Help rehabilitasie
- Verminder pyn
- Verhoog mobiliteit